Name: Tania Human
Hallo Jean Uit my hart uit; 'n Groot dankie vir al jou hulp, moeite en omgee tydens ons huissoek-sage. Jy het dit soveel makliker gemaak met jou professionaliteit en onbaatsugtige gewilligheid om te help. Mag die Here jou en jou besigheid seen met baie sukses.